Click here for the English Version of this web site.

website design software
Beeste

Foto 14

Foto 14

So lyk bv al die kalwers na hulle ma’s met die waterkripdoseringstablette behandel is.  Die kalwers was nog nooit gedoseer of behandel vir enige parasiete nie.
Jy kry nog in n klein mate bosluise van tyd tot tyd maar ‘n goeie 70/80% val af, ons het dit nie wetenskaplik gemeet nie, dit is bloot ons eie  mening, oortuigings en ons eie ondervinding omdat ons elke dag met ons diere werk.
N/B Ons gebruik twee groot boere se bees troppe in die proewe wat onderskeidelik uit 600 en  750 beeste bestaan. Dit is buiten ons eie twee troppe beeste van plus minus 78 en 125 beeste .
Hierdie tablette word vervaardig in ‘n E/U geregistreerde laboratorium onder die E/U  se uiterste hoŽ standaarde van goedkeuring.  Dit is geregistreer by die medisyne raad onder Wet 101 van 65 as ‘n natuurlik veedosering.
Kliek hier vir ‘n vergroting

[Tuis] [Beeste] [Beesfotos] [Skape] [Pluimvee] [Katalogus] [Dosering] [Kontak Ons]